Date Range
Date Range
Date Range
Academic phases and requirements to pass.
Adverteer op ons webblad! OOV Lede en Doelstellings. Uit die Hoof se Kantoor. Vergun my om u langs hierdie weg hartlik welkom te heet by Laerskool Hartenbos. Mag u en u kleingoed dan deel raak van die vennootskap wat deur bogenoemde missie daargestel word.
Personeelontwikkeling en kwaliteitonderrig staan voorop. Finansies en administrasie word effektief bestuur. N Skool waar leierskapvaardighede ontwikkel word. Kinders word as individue raakgesien en gebalanseerd ontwikkel.